Rebel Wilson

Rebel Wilson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Melanie Elizabeth Bownds
Geboorte 2 Maart 1980 (1980-03-02)
Nasionaliteit Australies
Beroep(e) Aktrise, skryfster, en vervaardiger
Aktiewe jare 2002–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Rebel Wilson (gebore 2 Maart 1980) is 'n Australiese aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bridesmaids (2011), Pitch Perfect (2012), Pitch Perfect 2 (2015), en How to Be Single (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy